Oor ons
Camelot Gastehuis en Selfsorgeenhede
Camelot Gastehuis en Selfsorgeenhede is geleë in Potchefstroom, die akademiese en sport mekka van die Noordwes Provinsie in Suid-Afrika.
Ons bied luukse selfsorgeenhede wat ten volle gemeubileerd is en gaste met groot gemak in privaatheid kan huisves. Ons is sentraal geleë naby alle groot besienswaardighede in Potchefstroom.
Ons het 15 eenhede, wat altesaam 68 gaste kan akkommodeer.